2015 – Pretoria Ekspo Uitstallerslys

A – Z KragDag Opvoedkunde Uitstallers

Akademia
012 644 4484
chris@akademia.ac.za
www.akademia.ac.za
Waar werkendes in Afrikaans kan studeer!

Anna Emm Produksies
Tanja de Jager
076 412 2806
tanja.vdberg@vodamail.co.za
www.annaemm.co.za
Afrikaanse luister en opvoedkundige kinderstories op cd, dvd, storiekaarte en pretpakke.

Brainline Learning World
Ferdiant Bronkhorst
082 457 0937
info@brainline.com
www.brainline.com
Behaal jou Nasionale Seniorsertifikaat deur Breinlyn – Die leier in afstandsonderrig vir Graad R-12 en Volwasse matriek. Breinlyn is met trots by die IEB geregistreer om gehalte onderrig en
assessering te verskaf.

CL Education
Chris Forster
083 383 7649
chrisforster@cl-education.net
www.cleducation.co.za
Tuisskoolprogramme vlak 7 tot na-skool (Gr 7-12), gebaseer op die Cambridge International Examinations-sillabus.

Edusolar
Sharon Dingle
082 927 8677
sharron.dingle@gmail.com
Sonkrag opvoedkundige model en DVD & televisie vertoonkas met lessenaar en lig.

Futurekids
Gerda Janse van Rensburg
018 771 5777 / 072 120 0369
gerda@skillspro.co.za
FFC e-boeklesse vir elke onderwyser in laerskole in elke graad, elke vak, elke kwartaal, elke onderwerp en elke tema. In hierdie e-boeke word die volledige klasbeplanning vir die onderwyser gedoen. Alle vakinhoud, vrae, flitskaarte, elektroniese video’s ens. word ingesluit om die klasaanbieding te vergemaklik. Volledige asseseringsplanne, assesseringsmemorandums en puntestate word verskaf per vak per kwartaal. Al die bogenoemde is direk in lyn met die Departementele KABV (CAPS) en selfs die JNA (ANA) word gedek!!!

Jacklin Enterprises
Christine Craze
079 511 9542
ccraze@jacklinenterprises.com
www.jacklinenterprises.com
Fiksie- en nie-fiksieboeke spesiaal vir studente om lees te bevorder en addisionele taakgerigte inligting te verskaf.

Lapa Uitgewers
Unine Yeo
0732495724
unineyeo@gmail.com
Kinder-, jeug-, resepte-, brei- en hekelboeke, asook volwasse boeke.

Lampas Klanklees
Carel Petterson
082 496 0692
lampas333@gmail.com
Lees is maklik. Leer lees en oorkom leesprobleme.

Leesvreugde/Reading Excellence
Suzette van Zyl
082 557 8829
readex1@global.co.za
Die leesprogramme is gebruikersvriendelik en verbeter leesspoed en leestegnieke, begrip, woordeskat, spelling, uitspraak en luidlees. Die gebruiker doen ‘n diagnostiese assessering wat sy huidige leesvlak identifiseer. Die program pas die leesspoed outomaties aan en die gebruiker se resultate word deurgaans gemonitor.

My Cyberwall
082 491 0138
angela@mycyberwall.co.za
Online learning resource, CAPS aligned for grades 4 to 7. Ideal for homeschooling. Comprehensive, interactive & cost – effective.

Nukleus Onderwys
Johanna Kemp
044 873 0346
bestuur@nukleus.co.za
www.nukleus.co.za
Nukleus lewer kindervriendelike lesse wat deur ‘n span ervare onderwyskundiges saamgestel is. Dit staan die ervare onderwyser se plek vol en dien as kragtige hulpmiddel vir onderwysers, ouers en bystandsentrums. Elke les is so geskryf dat aandag aan al Nukleus se onderwys- en opvoedingsdoelwitte gegee word. Lesmateriaal word per module volgens die aantal weke per kwartaal ingedeel.

Rotsreeks Opvoedkundige Programme
Chanine Nel
083 301 8159
chanine@rockseries.co.za
www.rotsreeks.co.za
Opvoedkundige sagteware wat lees, wiskunde en tale insluit. Hierdie jaar is daar ook baie meer grondslagfase sagteware met speelgoed wat elke les vergesel.

ScienceSation
Theo Koullapis
012 323 2969
theo.koullapis@gmail.com
www.sciencesation.com
Wetenskap-ekspo spesialiste. Ons ontwerp en bou interaktiewe wetenskapuitstallings.

Somerset Educational
Adele Taljard
0827804711 / 042 2433782
frf@r63.co.za
Wetenskaptoerusting vir tuisskolers. Sluit in apparaat vir Fisika, Chemie en Biologie apparaat.

Studio Dux
Izak Haasbroek
info@studiodux.co.za
www.studiodux.co.za
Verskaf en implementeer oopbron opvoedkundige sagteware.

Supernova Magazine
Chrisna Prinsloo
074 605 6200
chrisna@bkpublishing.co.za
www.supernovamagazine.co.za
Supernova is ‘n opvoedkundige tydskrif vir weetgretige kinders, gemik op kinders tussen die ouderdomme van 9 en 14.

Tydlyn
Willem en Hettie van Heerden
012 333 4020 / 082 824 3190
willem@diemoot.net
tydlyn.blogspot.com
Tydlyn (3.4m lank en 210mm breed) en daarby ook toepaslike boeke.

Xperiland
Anna-Marie de Beer
082 921 9094
xperiland@gmail.com
www.xperiland.co.za/
Wetenskap as buitemuurse aktiwiteit. Ons fokus op studente vanaf Graad 0 tot Graad 7. Ons bied weekliks klasse by skole of tuisgroepe. Studente kan die eksperimente self doen.