2017 – KragDag (Pretoria) Ekspo Uitstallerslys

Abacus Maths (2017)
Heleen Breytenbach
011 760 4575
info@abacusmaths.co.za
www.abacusmaths.co.za
Buitemuurse Japanese Wiskunde Program.


Africa Christian Action (2017)
Nadia Pereira
083 359 5093
nadia.skilder@gmail.com
www.christianaction.org.za
Hulpbronne vir Christelike onderwys en tuisonderrig. Viering van ons Afrikaanse erfenis en helde. Geloof en Hoop vir die toekoms! Suid Afrikaanse Geskiedenis hulpbronne.


Alpha Education (2017)
P. Delport
016 018 0069
info@alphaedsa.co.za
www.alphaedsa.co.za
Tuisskool kurrikulum verskaffer van Graad R tot Graad 12.


AP Akademie (2017)
Elanie Bierman
012 344 3960
info@apa.ac.za
www.apa.ac.za
‘n Private Tersiêre inrigting vir Hoër Onderwys.


Aros (2017)
Talita Lofthouse
012 332 3227
talita.lofthouse@aros.ac.za
www.aros.ac.za
Tersiêre onderwys instelling en onderwys hulpmiddels bv. skoolboeke.


Auxilio Academy (2017)
Rykie van Rensburg
079 822 0257
info@auxilio.co.za
www.auxilio.co.za
Tuisskool en Afstandsonderrig verskaffer.


Blits Opsommingsreeks (2017)
Suerette Maartens
083 791 1831
suerette@gmail.com
Kompakte opsommingsgidse in volkleur vir die vakke: Afrikaans, Engels, Wiskunde (Gr.1 – 9) asook ‘n Gr. 7-9 Wiskunde werkboek.


Brain Gain (2017)
Mariska Greyling
071 094 5676
info@braingain.co.za
www.braingain.co.za
‘n Medikasievrye kognitiewe oefenprogram wat konsentrasie, kognisie, geheue en algehele brein gesondheid verhoog.


Brainline Learning World (2017)
Coleen Cronje
012 543 5000
coleen@brainline.com
www.brainline.com
Afstandsonderrig vir Gr R tot 12.


Briza Publikasies (2017)
Elsa Hendry
012 328 3896
books@briza.co.za
www.briza.co.za
Natuurboeke.


Education Platform (2017)
Andre Erasmus
083 441 5805
andre@educationplatform.co.za
www.educationplatform.co.za
Sagteware in Wiskunde, Wetenskap, Afrikaans, Engels en ander Afrikatale asook opvoedkundige opleiding.


Insig Opleiding (2017)
Piet Botha
082 374 0476
pbbotha05@gmail.com
Vaardigheidsopleiding.


Lampas Klanklees (2017)
Carel Petterson
082 496 0692
lampas333@gmail.com
Lees is maklik. Leer lees en oorkom leesprobleme.


Learning Chinese in South Africa (2017)
Andries Opperman
084 685 7122
pretoriachinese@gmail.com
Chinese Taal & Kultuur Kursusse: Privaatklasse, groepsklasse, korporatiewe kursusse in Chinese wegneem Etes.


Met Rede (2017)
Hanneke Jordaan
082 579 7926
hannekejordaan50@gmail.com
Die “Met Rede” hulphandleiding bevat volledige redenaars-, klas-. asook volwasse toespraakleweringstegnieke.


Nukleus Onderwys (2017)
Jaco Nortje
082 954 2842
jaco@nukleus.co.za
www.nukleus.co.za
Nukleus lewer kindervriendelike lesse wat deur ‘n span ervare onderwyskundiges saamgestel is. Dit staan die ervare onderwyser se plek vol en dien as kragtige hulpmiddel vir onderwysers, ouers en bystandsentrums. Elke les is so geskryf dat aandag aan al Nukleus se onderwys- en opvoedingsdoelwitte gegee word. Lesmateriaal word per module volgens die aantal weke per kwartaal ingedeel.


Pestalozzi Trust (2017)
Karin van Oostrum
012 330 1337
defensor@pestalozzi.org
www.pestalozzi.org
Regsfonds vir Tuisonderwys en Burgerlike Onderwys: ‘n Geregistreerde weldaadsorganisasie vir tuis- en kleinskoolonderwys, wat die regte en belange beskerm van sy lede. Gesinne en klein skole kan aansluit by die Trust.


Rotsreeks Opvoedkundige Programme (2017)
Chanine Nel
083 301 8159
chanine@rockseries.co.za
www.rotsreeks.co.za
Wiskunde, Lees en Tale – Rotsreeks.


SA Dawkins Distribution (2017)
Lizelle Janse van Rensburg
0081 743 0708
sales@saddc.co.za
www.saddc.co.za
Boereplaas Bordspeletjie met additionele uitbreidingsstel of -kaarte. Ezio Wiskunde Werksboeke Gr4 -7 (Afr & Eng).


Tshwane Home Educators Academy (2017)
Vincent van der Merwe
012 345 2866
admin@thea.co.za
www.tshwanehomeschooling.com
Tuisskool kurrikulum verskaffer, ondersteuning en leiding op die A.C.E. kurrikulum.


Tydlyn (2017)
Willem en Hettie van Heerden
012 333 4020 / 082 824 3190
willem@diemoot.net
tydlyn.blogspot.com
Tydlyn (3.4m lank en 210mm breed) en daarby ook toepaslike boeke.