Fischertechnik Werkswinkels

Werkswinkels vir kinders van die volgende ourderdomme:

  • 4 – 7 jaar (Kinder moet deur ouer vergesel word)
  • 8 – 11 jaar
  • 12 – 15 jaar
  • 16 – 18 jaar

Werkswinkel tye: 9:00 / 10:45 / 12:15 / 14:00

Ouer kry gratis toegang tot die werkswinkels. Koste is R100 / kind.

Klik hier om te registreer

Natuurwetenskap Demonstrasies

Demonstrasie Tye:
11:00 / 12:00 / 14:00 / 15:00

Demonstrasie Onderwerpe:

  • Vuurpyle
  • Vulkane
  • Droë Ys
  • Statiese Elektrisiteit

witjassies_logo (1)

Dansklas Demonstrasies

Demonstrasie Tye:
10:00 / 13:00

 

 

Elektriese Werkswinkels

Werkwinkel Tye: 10:00 / 13:00 

Koste: R90 / kind. Sluit alle toerusting in.

Brille