Registeer vandag nog as ‘n Uitstaller vir die 2015 Ekspo!

Die Johannesburg Tuisskool-ekspo wat plaasvind op Saterdag, 19 September by die NG Kerk Witfield in Boksburg, is die grootste van sy soort in Suid-Afrika. Ondernemings wat dienste en produkte aan die tuisskoolmark verskaf kan nie bekostig om hierdie ekspo mis te loop nie.

  • Klik hier om die prospektus af te laai.
  • Klik hier om die aansoekvorm af te laai.
  • Klik hier om ‘n produkdemonstrasie of u dienste as deel van die Kinderhoekie aan te bied.
  • Klik hier om ‘n Junior Entrepreneurstalletjie te behartig.